R 35 000 000 | farm property for sale in darling

Property Description

Darling: Saai vee en wingerd plaas - 615ha. Plaas net buite die dorp op die Moorreesburg grondpad. Plaas geskik vir verbouing van koring, gars, hawer, lupine en canola. 25ha gevestigde wingerd van verskillende kultivars. Cinsaut, Chenin Blanc, Cabernet, Pinotage. Netjiese 3 slaapkamer woonhuis met dubbel garage. Vleiskamer Werkskamer en pakkamers Trekkerstoor Grootstoor. 3 Werkershuise. Eskom krag. Watervoorsiening: 2 boorgate (een met solarpomp en een windpomp) en 2 damme


Property Details

Purchase Price R 35 000 000

Type of PropertyFarm

Pets AllowedYes

Land Size615 m2

Last Updated23 Jan 2024

Rooms

Store RoomYes

Bedrooms3

External Features

Garages2

Property Location

Similar Property in nearby suburbs

Agent

Appie Maritz

Share        

Add Email Alert
To receive emails for similar properties in Darling!


Close